Cyrano de Bergerac

Cyrano de Bergerac

Volle naam Hercule-Savinien Cyrano de Bergerac
Gebore 6 Maart 1619
Parys, Frankryk
Oorlede 28 Julie 1655 (op 36)
Sannois, Frankryk
Beroep Dramaturg, soldaat

Cyrano de Bergerac (6 Maart 161928 Julie 1655) was ’n Franse dramaturg en soldaat met 'n groot neus wat in meer as 1000 tweegevegte betrokke was. Sy naam is ook die titel van ’n beroemde toneelstuk oor sy lewe (geskryf deur Edmond Rostand), en etlike flieks is op dié verhaal gegrond.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy